Vreemde versoeke Weet jy van 'n paar vreemde versoeke deur bekende skrywers of digters? Deel dit met Boeke-Insig en staan 'n kans om een van die boeke I saw you deur Julie Parsons of Safari deur Tony Park te wen.