Boeke Insig
lede/boekklubs
Wagwoord vergeet | Word 'n lid
 
praat saam  
160 gedigte
stem vir jou gunsteling gedig
Stem vir die beste sms-gedig onder ons top drie hieronder. Onthou jy het net een stem. Die ander gedigte was ook onder die gunstelinge van die Boeke-Insig span. Die wenner van ons eerste sms-gedig kompetisie sal einde Januarie 2008 aangekondig word. En vanaf Februarie sal jy weer 3 stemme hê om vir jou gunsteling 160-gedig te stem.
Jy het 1 stem oor

Onversiel tob ek traan ek durend oor die enkeluur van ons van bloei. Leeggetap luier sonder lag sonder ek die dae tog gaandeby in boel war waas wonder...
Josef Gouws
Daas olie in sy dif sy jean is witgeskif sy hare laat jou glo daars uie in jou oë Ma d volk hoop hy sal ons karma lat gedy Sy boude swaai so los & hy sing mos
Engemi Ferreira
skrif aan die lyf se muur - van binnebuiteuit - moet ek dié verweer verduur: voorbodes kilte glip van buite af in. ag antjie, hoe fossiel ek nie, selfs sms klip -
Susan Smith
 
Vorige wenners
jongste wenners
Daar is tans geen gedigte om te vertoon nie.
 
hoe werk dit?

Kan jy gedissiplineerd dig? Hier is 'n uitdaging om te kyk of jy 'n selfoongedig met presies 160 karakters kan skryf. Die tema is liefdesverdriet.

Stuur asseblief jou 160 gedigte voor 31 Mei 2008 na die volgende nommer: 35121. (Koste: R3 per sms).

Sodra ons jou gedig gekry het, sal jy 'n SMS ter bevestiging ontvang, en ons sal jou daarna kontak. Moet dus nie aanvanklik jou naam by jou gedig insluit nie.

 

 

 
© Kopiereg 2007 Media 24
tuisblad | boeke | handleidings | word 'n lid | boekklub | nuus | kalender | praat saam | kontak ons