| • |
Kwartaalliks ‘n boeketydskrif
te waarde van R24,95 met 64 bladsye propvol interessante artikels oor skrywers
en boeke (plaaslik sowel as internasionaal), wenke oor
hoe om te lees – en te skryf! - die jongste boekenuus, nuwe stemme
en nuwe fiksie. |
| • |
‘n Tweeweeklikse nuusbrief per e-pos. |
| • |
R100 afslag as jy bespreek vir die kwartaallikse Insig-Boektafel
met Ruda Landman. |
| • |
Toegang tot die Insig-argiewe op die webtuiste. |
| • |
Gratis Boeke-Insig handleidings. |
| • |
30% afslag op sekere boeke in die tydskrif
waar aangedui. |
| • |
30% afslag op die Insig-boek en Boek-onder-die-loep as jy direk by ons bestel.
|
| • |
‘n R50 kalahari.net-geskenkbewys. |
| • |
Die Lekkerste Lekker van NB-uitgewers ter waarde van R225. |
| • |
‘n Bottel wyn van Leopard's Leap. |
| |
*Die R200 ledegeld is slegs van toepassing in Suid-Afrika. Die fooi vir lede buite SA is R350. |