Boeke Insig
lede/boekklubs
Wagwoord vergeet | Word 'n lid
 
advertensies  
 boekklub advertensies: ek soek 'n klub
soek
 
   
Allison Vermaak
Kuilsrivier, Wes-Kaap
Nuwe Afrikaanse fiksie. Verkieslik geen nie-fiksie.
Engelse pryswenners.
Ek is 28 jaar oud. Ek is 'n Afrikaanse kopieskrywer vir kalahari.net. Ek wil intellektueel gestimuleer wees. Ek hou van debateer.
kontak die adverteerder
 
Lollos Rodseth
Durbanville, Wes-Kaap
Lees omtrent alles, as ek kans kry
-
kontak die adverteerder
Hester Spies
Brackenfell, Wes-Kaap
Verskeidenheid
-
kontak die adverteerder
 
Daleen vd Westhuizen
KLERKSDORP, Noord-Wes
Enige goeie boek - Ettienne Van Heerden, Nadine Gordimer, Koos Kombuis, Marietha Vd Vyfer, John Grisham, Salman Rushdie, Marion Keyes, Jm Coetzee.
-
kontak die adverteerder
Reinet Barnard
Krugersdorp, Gauteng
Alles
Onderwyseres
kontak die adverteerder
 
Dineke Volschenk
Petoria, Gauteng
Goeie prosa Afrikaans en Engels
-
kontak die adverteerder
Nikki Lordan
Stellenbosch, Wes-Kaap
Alle boeke - fiksie, nie-fiksie, Afr, Eng. Ek lees ALLES!! Wil graag mense kry met wie ek my belangstellings kan deel.
kontak die adverteerder
   
 plaas 'n advertensie
* Ek soek:
* Voornaam:
* Van:
* E-pos:
* Telefoon:
* Voorstad:  
* Provinsie:  
* Beskrywing:
Maximum van 160 karakters
Jou advertensie sal verskyn na goedkeuring deur die Webredakteur.
 
 

 

 
© Kopiereg 2007 Media 24
tuisblad | boeke | handleidings | word 'n lid | boekklub | nuus | kalender | praat saam | kontak ons