Boeke Insig
lede/boekklubs
Wagwoord vergeet | Word 'n lid
 
binnekort
Mei 2008
Junie 2008
 
7 Joan Hambridge gesels
  Stellenbosch - Protea Boekwinkel

14 Kaapstad Boekeskou
  Kaapstad - KIKS (Kaapstad Internasionale Konvensie Sentrum)

 
 

 

 

15  
Bekendstelling van Die roem en die rou, stories agter Honoris Crux
Pretoria, Books@Newlands - Newlands Winkelsentrum, 17:30 vir 18:00
Litera Publikasies in samewerking met Books@Newlands nooi alle boekliefhebbers uit na die bekendstelling van At van Wyk se Die roem en die rou, stories agter Honoris Crux
lees meer
16  
Franschhoek Literêre Fees
Franschhoek
'n Literêre fees wat skryf, skrywers, boeke en lees bevorder!

Hoogtepunte op dié program is onder meer die paneelbespreking Chick lit. vs. chicklit met Cathy Kelly, Zukiswa Wanner en Maxine Case; Mike van Graan se toneelstuk Bafana Republic; die besprekings Crimes of Passion met Deon Meyer, Margie Orford en Imraan Coovadia; Lost in Translation met Etienne van Heerden, Mhlobo Jadezwini en Ingrid Winterbach en I Write what I Like met Maxine Case, Richard Ford en Anne Landsman. Besoek www.flf.co.za vir meer inligting.
lees meer

17  
Elita en haar lewe met FW de Klerk
Stellenbosch - Protea Boekwinkel
’n Uiters opwindende biografie wat pas verskyn het, is Elita en haar lewe met FW de Klerk deur die bekende sosiale kommentator, Martie Retief-Meiring.
Martie sal op dié betrokke Saterdag in die Protea Boekwinkel wees om oor hierdie interessante persoon en haar besonderse lewe te gesels.

lees meer
17  
Ingrid Winterbach en Marlene van Niekerk by Fees
Franschhoek - Raadsaal, 10:00
Ingrid Winterbach praat met Marlene van Niekerk oor Die boek van toeval en toeverlaat en To Hell with Cronjé tydens die Franschhoek Literêre Fees.
Kaartjies kos R60.00
lees meer

 

 

Fotos
Fotos van vorige funksies

WEN!




 

 
© Kopiereg 2007 Media 24
tuisblad | boeke | handleidings | word 'n lid | boekklub | nuus | kalender | praat saam | kontak ons